top of page
Festival Crowd
Friends Dancing in Bubbles
Flower in Hair
Summer Festival
Friends Enjoying Concert
Music Festival
Concert Crowd
Festival Crowd
At the Festival
Festival Fun
Crowd surf

MEMEL SOMER FEES

Is jy gereed vir 'n onvergeetlike fees in die hartjie van die Vrystaat! Ons fees bied musiek kunstenaars aan wat jou voete sal laat skoffel tot die son op kom. Fun Run vir die wat uitsien na Memel se steiltes & kom val dan in by 'n heerlike koek en tee tuin waar jy en jou familie die stalletjies, smaaklike kos, kinder pret, perde ritte en soveel meer kan geniet. Beperkte kaartjies is beskikbaar.

SIEN JOU DAAR!

On Stage

BOOKINGS

Screenshot 2023-09-02 081531.png

|DANEL ROUX|

Makeup & Skincare

Master Class

WhatsApp Image 2023-08-28 at 16.32.01.jpg

|MARETHA COETZEE|

Painting shoes for kids

with Rustic Brush

WhatsApp Image 2023-09-04 at 08.06.53.jpg

|ETRESIA VAN SCHALKWYK|

Come enjoy the beautiful

scenery of Memel!

bottom of page