top of page
Snacks

STALLETJIES

SKRYF JOU STALLETJIE IN

Ons soek jou hier! 

Memel Somer Fees soek jou stalletjie by ons fees. Beperkte plekke is beskikbaar maak dus seker jy skryf in om teleurstelling te voorkom. 

Dis die fees waar jy wil wees!

Fried Chicken Wings

Smaaklike kos!

Heerlike kos stalletjies en iets om aan te peusel is altyd 'n wenner by 'n fees. Ons maak seker dat slegs alles wat lekker is jou smaakknoppies kom prikkel. 

374c123e33d37ee2df7a906559f57076.jpg

Stalletjies

Verveeld wees in Desember gaan ons verseker nie wees nie, bring die familie en vriende bymekaar en kom geniet die stalletjies by Memel Somer Fees. 

Pile of Donuts

Soettand

Dis vakansie! 

Ons kan later onsself bekommer oor dit wat op die heupe gaan lê, eet die pannekoek, drink die ginnetjie en kom  geniet dit saam ons. 

bottom of page